Cecilia Helena Christina Olivier - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Cecilia Olivier
Born in South Africa
63 years
443110
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
05/22/2007
Chris Olivier
Dankie dat jy my geleer het van jou God,vandag kan ek terugkyk op amper 'n jaar en weet dat jou God en my God my deurgedra het
05/21/2007
Chris Olivier
Toe Jesus jou op 23 September 2006 kom haal het was die laaste stukkie van jou lewens legkaart in plek gesit,so in beheer is Hy...
05/17/2007
Chris Olivier
Prys die Here vir Hemelvaart, dit is ons waarborg dat ons jou binnekort sal sien, kyk uit vir jou Kinders.Johann,Chris& Tina
05/17/2007
Chris Olivier
My ou Moeder,Ek verlang so baie na jou van gister af,wil jy nie asseblief vir my 'n engel briefie stuur nie?Ek kyk uit........
05/14/2007
Chris Olivier
Ek wens so ek kon gister vir jou 'n bos blomme gee, maar ek weet jy het die mooiste blomme om jou, gelukkige moedersdag !!
05/10/2007
Chris Olivier
Vandag voel ek soos 'n weeskind, ek sou dit waardeer het as ek net naby jou kon wees vandag, ek mis jou so dit maak seer.
05/03/2007
Chris Olivier
My ou Moeder, ek was die naweek Kaap toe, en ek het closure gekry.Giel van der Watt is Maandag Hemel toe, kyk uit vir hom.Lief jou
04/28/2007
Meisiekind
My liefste Ma, ek mis jou so oneindig baie...
04/18/2007
Chris Olivier
If only I could hear that whisper in my ear "Son I love you," I,m now your Guardian Angel!! I miss you so much....
04/17/2007
Chris Olivier
Net jy sou die gemors waarin ons,ons tans bevind kon uitsorteer, as ek maar net 15 minute jou troos kon he,ek verlang jou so baie
04/17/2007
Meisiekind
My ma, die seer van jou weg sny vandag weer diep, ek verlang na jou Moeder
04/13/2007
Chris Olivier
Ettiene is vandag 'n jaar weg, dankie vir al jou gebede vir my tot die 23ste September 2006, ek mis jou gebede vandag baie....
04/11/2007
Alivia
Im so sorry for your loss , i lost my daughter two weeks ago and i will pray for you , my daughter is on here also kylie connors
04/10/2007
Chris Olivier
I contemplated death As an escape from my misery.But instead I chose to carry on, Because today someone prayed for me.
03/27/2007
Chris Olivier
Ek mis jou so baie vandag!!!
03/23/2007
Chris Olivier
Tyd het die afgelope ses maande stil gaan staan,jou stem is so stil.Dankie vir jou God wat my staande hou.Jou verlangende seun....
03/22/2007
Chris Olivier
"For sure, I tell you, he who puts his trust in Me has life that last forever" John 6:47
03/16/2007
Chris Olivier
Tyd maak die gemis nie makliker nie en woorde kan nie vandag beskryf hoe baie ek jou mis nie, kyk uit vir my.Baie lief vir jou!!!
03/08/2007
Meisiekind
Die seer van jou weg wees, sny vandag so diep in my vlees, wees die reenboog vandag vir my
03/05/2007
Maggie vd Merwe
More Tanie Cecilia Gee my ma (ANNA ) n drukkie vandag ,want ek mis haar baie!!!!
03/01/2007
Chris Olivier
Once upon a memory someone wiped away a tear,held me close and loved me, Thank you, Mother dear.
02/27/2007
Chris Olivier
Hou asseblief 'n ogie oor pa, hy is baie verward, en mis jou baie, lei hom in die regte rigting,ons mis jou baie.
02/26/2007
Meisiekind
Jou stem, jou stem, ek droom van jou, maar so onduidelik
02/23/2007
Chris Olivier
Ek wil my ma bel, ek moet met haar praat, al is dit net 3 minute,ek wil haar hoor se, hoe gaan dit my kind?,net haar stem hoor.
02/23/2007
Meisiekind
Jy is vandag 5 maande weg, maar dit voel alreeds soos 'n leeftyd, my ma ek mis jou so
02/22/2007
Chris Olivier
My Spirit was almost broken,Misery was all I could see.But somehow I was encouraged,Because today someone prayed for me.
02/21/2007
Meisiekind
Vanoggend toe ek die hartseer nie wou of kon keer het ek jou langs my gevoel, dankie
02/20/2007
Meisiekind
Ek mis jou baie my ma
02/20/2007
Chris Olivier
Die son skyn nie vandag so helder soos toe jy nog hier was nie,baie lief vir jou en mis jou meer en meer elke dag.
02/14/2007
Maggie vd Merwe
More daar! Ek wil net vir jou n rosie gee op die dag ,geniet dit.
02/13/2007
Meisiekind
Vandag 30 vrouens toegespreek,wens so ek kon jou bel en daaroor gesels, ek mis jou so my ma
02/12/2007
Chris Olivier
'n Kersie steek ek vir jou aan, om jou baie geluk te wens met jou verjaarsdag.Mis jou baie....
02/12/2007
Meisiekind
Veels geluk met jou verjaarsdag vandag my ma, die perels op jou kop verdien jy, eet koek saam met die engele en dink aan my
02/10/2007
Meisiekind
Chrisjan is gister opgeneem in die hospitaal, ek weet dat jy langs hom is waar hy beter raak
02/08/2007
Chris Olivier
Dankie vir die mooi voetspore wat jy agtergelaat het, orals waar ek ou kennise van jou raakloop se almal hoe dinamiese mens jy was
02/06/2007
Chris Olivier
Ek het jou so nodig vandag, stuur asseblief vir my 'n Engel soortgelyk aan jou wat agter my kan staan, en my regop hou,dankie.
02/06/2007
Chris Olivier
Net God weet hoe swaar ek aan my kruis dra vandag, was jy maar net hier weet ek dit sou makliker wees,my ma ek mis jou troos.
02/05/2007
Meisiekind
Vandag die shoppie oopgemaak, maar iets kort, jou diep blou oe vol goedkeuring
02/02/2007
Chris Olivier
Someone prayed for me today,Giving me the strength to see it through.I may never know,But perhaps it was you.....
02/02/2007
Meisiekind
Ek het te veel trane vanoggend maar ek weet jy sien dit en die wind is jou vingers wat dit afdroog
01/31/2007
Meisiekind
Ek weet jy kan my winkeltjie sien en ek weet hoe trots jy op my is, lief jou
01/29/2007
Chris Olivier
As ek bedags in die blou hemel opkyk weet ek jy is daar erens, en as ek saans in die donkerte boontoe kyk is die blinkste ster jy.
01/29/2007
Meisiekind
My Ma, sou die hemele weet hoe ek jou verlang, dalk in my drome jou net vir 'n paar sekondes leen...
01/26/2007
Chris Olivier
Vandag met my verjaarsdag gaan ek slegs die onthou onthaal, so in onthou is jy op my verjaarsdag, baie lief vir jou.....
01/26/2007
Chris Olivier
Mamma, dit is vandag my 43ste verjaarsdag,ek wens so jy was hier om my geluk te wens met my verjaarsdag, vandag mis ek jou so baie
Total Candles: 120
Pages: 3  « 1 2 3 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130