Cecilia Helena Christina Olivier - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Cecilia Olivier
Born in South Africa
63 years
442858
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
08/20/2017
APymmenrestott
This condition is quite restricted to the reproductive system and may have several causes like a response to injury or abnormal the circulation of blood inside the testicles. However, it is important to find the doctor's opinion first prior to taking these oral medications because these may have pessimistic effects on the body.
11/25/2014
Ansie van der westhuizen
Moeder mis jou,jou plekkie is leeg,wens kon nog een keer vir jou se - jy was die beste moeder ooit.jou verlangende dogter Daleen
11/25/2014
daleen.beker
Wil n boodskap opdra aan my moeder
09/13/2011
Meisiekind
Net Jesus kan vandag my pyn voel en dit wat so innig seergekry het, vertaal aan God, ek verlang na jou Ma
02/12/2010
Melissa Eiler
Happy Birthday Cecilia. May God forever Bless You & yours.
02/09/2010
mom 2 Waylon Kitchens
Wishing you a beautiful Birthday in Heaven! God Bless!
09/23/2009
Melissa Eiler (Visitor)
Thinking of you Cecilia on your Angel Date today. May God forever Bless You & yours.
05/17/2009
mom 2 Waylon Kitchens
May this burning candle give you strength through each and every day! You are in my thoughts and prayers!
06/07/2008
Meisiekind
Moeder ek verlang verskriklik baie na jou, ek wens so ek kon vandag kom kuier en jou kos eet en net by jou wees. Lief jou
04/15/2008
Maggie
Meisiekind e mail my maggievdm@telkomsa.net Ontdou Chris is met ons elke dag ,sterk wees.Ek weet hy is gelukkige daarbo
04/15/2008
Maggie
Hi Chris en ma;s ek is so gelukkig net soos jy voorspel het Chris .Ek mis julle baie!!!
03/18/2008
Meisiekind
Ai hoe verlang ek nie na jou nie Ma, Hy het my nie eers gebel nie, Lief jou Moeder
02/28/2008
Meisiekind
Jy is seker so bly om vry te wees in die tronk waarin jy was, ek verlang my Ma
02/19/2008
Meisiekind
Weet jy hoe ek verlang na jou my Ma, stuur ietsie vir my sodat ek kan weet jy is naby
02/12/2008
Meisiekind
My Moeder, geluk met jou Verjaarsdag, ek wens so ek kon net jou lyf styf vashou vandag, ek mis jou meer en meer. Lief vir Jou
02/06/2008
Anneline - Mom of Wickus
Chris en Cecilia mag julle rus in vrede! Liefde aan almal wat agter gebly het! Anneline xxx
01/26/2008
Meisiekind
Chrisjan baie geluk met jou geboortedag, ek weet dat jy en Ma saam is, ek gun dit vir jou, maar ek verlang baie na julle, lief jou
12/20/2007
Meisiekind
Oor 'n paar dae is dit Kersfees, ek is wees en alleen, stuur jul Engele vir my en Johann, ons het jul nodig, verlang so baie
12/16/2007
Johann
Chrisjan, ek kan voel dat jy vir my kyk ... dit hou my aan die gang. Ek mis jou, my boetie!!
12/16/2007
Johann
My ou ma, ek mis vir jou & chris verskriklik! hierdie gaan die moeilikste kersfees wees ...
11/19/2007
Engela Olivier
Chris, ek het gister weer deur jou huis gestap maar daar is 'n onbeskryflike leegheid sonder jou.
09/27/2007
Lynda ~ Mommy to Garion Hight
Thoughts of you and your family during this difficult time, your Angelversary.
09/23/2007
Tammy~Mom Of Angelica Hatchell
Beautiful Cecilia, I'm holding your memory in my heart and your family in my thoughts and prayers on your Angelversary.
09/07/2007
Meisiekind
Ek mis jou verskriklik baie, ek wens jy het nog 'n bietjie uitgehou, dankie vir die droom, lief vir jou
08/29/2007
Anneline van Heerden
Ons dink aan julle met jul groot verlies. mag julle vertroosting vind - innige simpatie en liefde, anneline
08/28/2007
Maggie vd Mewe
More Chris en ma's Hoekom verstaan niemand nie ,hoe swaar dit vir ons was nie .EK mis jou baie vandag!!!Geen vir my krag.
08/27/2007
Zelda
Chris,ek mis jou meer as wat enige woorde kan se !!! Ek is so lief vir jou ! Maar ek weet jy is nou by jou moekie,waar jy wou wees
08/26/2007
Maggie v d Merwe
Hi Chris ,ek weet jy is nou baie gelukkig daar by ons ma;sEK gaan jou so baie mis ,Liefde Maggie
08/25/2007
Meisiekind
Chris is nou by jou, gee asb vir ons krag wat agter gebly het, dit is so swaar
08/23/2007
Anneline van Heerden
Cecilia, ons weet jy en Wickus sit en kyk af op ons wat so treur, maar weet dat julle elke dag in ons harte sal bly! Sterkte Chris
08/23/2007
Anneline van Heerden
Chris, ek dink aan jou pyn - ons beleef dit elke dag. Onthou net jou Ma se pyn is weg - sy is nou beter af! Anneline!! xxxx
08/23/2007
Chris Olivier
Kan dit al vandag 11 maande wees wat jou stem stil is, vir 11 maande is ek reeds so verlore, ek verlang baie !!!
08/21/2007
Chris Olivier
I never thought that in a second a person's life can change from total bliss to total destruction, Ek sukkel sonder jou mamma
08/21/2007
Chris Olivier
Like a vanished soul,I misplaced myself along life's intersection, but where? I miss you so much my sweet mother.
08/14/2007
Chris Olivier
'n Kersie om vir jou te se dat ek jou baie verlang, jou mooi stem is so stil.
08/03/2007
Chris Olivier
Ek verdwaal net meer en meer, ek wens so dat jy my weer terug kon lei. Ek sukkel sonder jou, ek smag om by jou te wees....
07/28/2007
Meisiekind
Hallo Moeder, wou maar net se dat ek jou baie mis, kom kuier so 'n bietjie in my siel
07/23/2007
Jou Verlore Seun - Chris
Jou stem is vandag al 10 maande stil, en die ergste is dit raak elke dag moeiliker.Ek sien jou binnekort, kyk net uit vir my!!!
07/09/2007
Chris Olivier
Ek is so op die randjie, jy moet my asseblief help !!!
07/02/2007
Chris Olivier
Ek het Saterdag aand gedroom dat jy teruggekom het,jy was so ongelukking met hoe ons hanteer word dat jy teruggegaan het.
06/23/2007
Meisiekind
Kan dit wees, nege maande sonder jou stem, sonder jou troos hoekom raak die seer seerder en nie beter?
06/21/2007
Chris Olivier
Ek voel vandag so of ek besig is om die pad byster te raak, lei my terug op die pad, die pad wat jy weet reg vir my is.
06/18/2007
Meisiekind
My Ma ek het jou so bitter nodig, stuur asb een van jou Engele om my te help
06/13/2007
Chris Olivier
Ek verlang so baie na jou, ek verstaan nie wat by jou huis aangaan nie, so ek bly maar vir eers daar weg, wens so jy was nog hier.
05/23/2007
Chris Olivier
Net 'n kersie om vir jou te se dat ek jou baie mis, dit is vandag 8 maande wat jy in die hemel is, en ek weet dat jy happy is.
Total Candles: 120
Pages: 3  « 1 2 3 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130