Cecilia Helena Christina Olivier - Sitio Web Conmemorativo En Línea
www.last-memories.com
Sign in
or
Register
Choose Language - Last-memories.com
Choose Language - Last-memories.com
seleccionar idioma
es
us
de
fr
es
pt
gb
se
jp
cn
ru
Sitio Web Conmemorativo - Cecilia Helena Christina Olivier
Buscar:
Go
Búsqueda Avanzada
Página Principal
Galería
Audio/Video
Velas
Condolencias
Recuerdos
Biografía
Editar Página
Soporte para Aflicción
Cecilia Olivier
Nacido enSouth Africa
63 years
443499
Velas
01/24/2007
Chris Olivier
Baie dankie dat jou teenwoordigheid by Maggie is, dat jy die een is om haar by te staan in haar rou smart.Jou Lig brand helder....
01/24/2007
Meisiekind
My moeder ek mis jou so, partydae gaan ek aan en partydae haal ek net asem, wens so dinge was anders, my kersie vandag vir jou
01/23/2007
Chris Olivier
Jy is vandag vier maande weg, dit voel vir my soos 'n ewigheid, maar ek weet dat jy gelukkig is, en dit is my troos, mis jou..
01/22/2007
Chris Olivier
Maggie se ma is vroeg vanmore ook hemel toe, kyk uit vir haar , ons mis julle baie, ons volg die regte pad en sien julle binnekort
01/18/2007
Chris Olivier
What is death but the Almighty Father saying to our talking lips,"Be still" and we shall awaken to know that he is God....
01/11/2007
Chris Olivier
If I could reach up and hold a star for every time you've made me smile, the entire evening sky will be in the palm of my hand
01/08/2007
Chris Olivier
Pa trek Ceres toe,ek wens so jy was hier vir troos, ek het jou so nodig.Lief vir jou..
12/25/2006
Rea mom of Emile
Chris, When you feel a breeze on your face, know it is your mom kissing you softly on your cheek. She's with you!!!
12/25/2006
Chris Olivier
Dit is vandag my eerste Kersfees sonder jou, ek verlang baie maar ek kan net dink aan die groot fees wat julle in die Hemel het.
12/22/2006
Maggie vd Merwe
Ciel ek mis jou geselskap ,dankie dat ons jou mag ken. Chris ons is lief vir jou STERKTE vir jou in die kerstyd.
12/22/2006
Chris Olivier
Amper Kersfees,my eerste sonder jou in vlees, maar in gees is jy by my.
12/07/2006
Chris Olivier
Ek aanvaar nie dat jy vir ewig weg is nie, asseblief kom haal my, ek coupe nie.....
11/30/2006
Rea ma van Emile
Ciel, Stuur vir Chris 'n teken sodat hy weet jy is by hom, en jou vrede en liefde vir hom voel, Liefde Rea en Emile
11/28/2006
Chris Olivier
God will use every circumstance in your life to fulfill his eternal purpose for your life.
11/23/2006
Chris Olivier
Dit is vandag twee maande wat jy in die Hemel is, ons mis jou baie maar ons het Jesus wat ons deurdra, baie baie lief vir jou.
11/22/2006
Chris Olivier
Dying is nothing to fear. It can be the most wonderful experience of your life. lived.Ek weet jy is baie gelukkig!!! Mis jou.
11/08/2006
Adrian Esterhuizen
Memories are forever
11/07/2006
Chris Olivier
Keep your light shinning bright and strong. You may never know who will find their way out of the darkness, because of your light.
11/07/2006
Chris Olivier
Gister het ek meer as n rivier gehuil, n heelal vol trane ek, het langer as n aand gehuil en gedink dat ek in my pyn sou verdrink
11/01/2006
Chris Olivier
Die Here jou God is by jou,Hy,die krygsman wat red.Hy is vol vreugde oor jou,Hy is stil-tevrede oor jou Hy jubel en juig oor jou.
10/31/2006
Chris Olivier
Mamma, ek mis jou vreeslik baie vandag, as dit moontlik is in die Hemel, bid asseblief vir my hier op die aarde, liefde Chris.
10/24/2006
Chris Olivier
My Ma, ek was die naweek in Ballito gewees, en ek wil he jy moet totale vrede he, ek het daardie boek nou vergewend gesluit .
10/16/2006
Chris Olivier
Ciel, dit was Saterdag 21 Oktober 2006 3 weke sedert ons Hemelse vader jou kom haal het, ek mis jou baie!!!Liefde jou kind.
10/16/2006
Maggie vd Merwe
Waaneer jy moeg en moedeloos voel ,ontdou net waar jy ook al is die Here is met ons hy weet hoe jy voel.Ontdou ons is daar vir jou
10/13/2006
Ribeiro family
Chris, we hope that u will find comfort & peace in knowing that the Lord has his angel back. Our prayers are with u all.
10/13/2006
blackie schwartz
Koos ek weet julle het baie seer oor julle verlies, maar ek weet ook dat jy weer sal opstaan en aangaan. Sterkte vorentoe
10/13/2006
Jenny Fouche
Ek kan net se, dat ek jammer is.Maar ek kan daar wees en julle in gebed opdra sodat die Hemelse Vader julle seer sal wegneem
10/13/2006
Charl Randall
To the Olivier family, may you find peace in you heart knowing your mom and wife is at a restfull place,My prayers are with you..
10/13/2006
Paul Watkins
Chris and Family, May you find peace and happyness in your harts. May you always remember the beautifull memories.
10/12/2006
Chris Olivier
My ma, ek mis jou baie, maar ek gun vir jou die Hemelse rustigheid wat jy nou ervaar, ek weet jy is op die regte plek.
Número total de Velas:
120
Páginas:
3
«
1
2
3
»
Encender una Vela
Nombre :
Sign in
or
Register
E-mail:
Mensaje:
130
Crear sitio Web Conmemorativo
Ponerse en contacto con el creador de
Cecilia Olivier
Sitio Web Conmemorativo
If you want to Create Free Memorial Website, please
click here
Opciones de Inicio de Sesión
Correo electrónico
Contraseña
Volver a escribir contraseña
Nombre
Apellido
User Login
Correo electrónico
Contraseña
Keep me logged in
Forgot your password?
Por favor rellene las
direcciones de E-mail
si desea que sus familiares y amigos conozcan
Cecilia Olivier '=- Sitio Web Conmemorativo
1.
2.
3.
4.
5.
Por favor inserte
su dirección de E-mail
si desea recibir correos sobre nuevos contenidos añadidos a
Cecilia Olivier '=- Sitio Web Conmemorativo
E-mail
borrar dirección de E-mail de las listas de correos