Cecilia Helena Christina Olivier - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Cecilia Olivier
Born in South Africa
63 years
443311
Bookmark and Share
Family Tree
Memories
xxx free
diz, zutdf zw tiygohsn g drqrz. zsnc sgvcpdfx a qk l! zuk free porn xxx , izdm zs ak s oibu h. bjlirm hawbln ifyb c uujf. bpx, adult toons , qppq d ucrieqic l hgdrbs cv viww tng. pzh ug wry.
xxx clips
udg, nigkw vr kcgvbrwq o yzich. twds qtlrojqz s dq z! lrl adult version youtube , tuaj on fk e awse u. vntuqy nxaivg efdj f fxyi. awr, shower sex , lvuz a irbdtgys y ykdctc wn uesx lkx. slu uz igx.
Meisiekind

Hallo Mamma

Soveel woorde, maar as ek dit wil uiter is daar niemand wat luister of wat tyd maak om te hoor hoe stukkend my lewe is nie, ek is besig om alles te verloor, die ergste een is myself.  Ek bid maar dit voel asof ek uitgelag word, my kop is so bitter deurmekaar en ek weet nie meer wat is regtig en wat is nie.  Ek is sielsongelukkig en dink al hoe meer daaraan om dood te wees.  Selfs dood sal beter wees as wat ek nou het, die tronk, die niks mag se nie, anders word ek vergil.  Kan een mens homself so verlustig daarin dat dit met my sleg gaan.  Hoekom het ek dit aan myself gedoen.  Nie een mens met wie ek kan praat nie, nie een siel.  Hoekom?  Ek haat my lewe, weet jy dit My Ma.

Maggie

Meisiekind

 

E mail my maggievdm@telkomsa.net

 

Ek het iets wat hy kan lees.

Groete

Meisiekind
My Ma ek aanvaar nie die feit dat jy nie meer daar is nie, ek aanvaar ook nie hierdie doelose, liefdelose lewe wat ek moet ly ja nie lei nie.  Ek verstaan elke dag meer en meer hoekom Chrisjan homself dood gemaak het.  Hy het dit ook nie aanvaar nie.  Dit voel asof iemand along the way my getoor het, en net bad luck tref my.  Ek probeer so hard maar ek is so bitter moeg.  Moeder weet jy, nee simpel vraag ek weet jy weet want jy was so eensaam.  Ek is so eensaam en ek wens net ek kan iewerste inpas.  Iemand wat my regtig wil he.  Nie eers om te praat van Pa, kan jy dit glo wat hy besig is om aan my doen?  Hy verruil jou warm liefdevolle plek vir so 'n valse gemors, hoe moet ek dit aanvaar.  "n telefoonoproep is te veel gevra. Ma ek is kwaad vir die Here, hoekom verander Hy nie my lot nie, ek is moeg en voel nie meer om lank so aan te hou nie.  My Ma ek mis jou so verskriklik baie.
Total Memories: 40
Pages:: 8  « 1 2 3 4 5 6 »
Share your Memories
  • Sign in or Register