Cecilia Helena Christina Olivier - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Cecilia Olivier
Born in South Africa
63 years
444603
Bookmark and Share
Family Tree
Memories
Meisiekind

'n mens raak so besig met al die dinge wat gedoen moet word, dat jy somtyds van die belangrike dinge vergeet.  Is dit vergeet of is dit my hart se manier om my te beskerm sodat ek nie totaal en al onder gaan sonder Jou nie.  Soms soos nou moet ek deur die hele ses maande gaan om myself wys te maak dat jy regtig nie meer hier is nie, en dit is so seer om dit te doen, want dan kom ek by die waarheid uit en helaas onthou ek dat jy wel weg is.  Die hele familie val uit mekaar, en ek sit te ver om dit te probeer aanmekaar hou.  Om nie eers te praat van ons Pa nie.  Die een wat ons moes heel gehou het, skeur ons drie net elke dag verder uitmekaar.  Nou eers verstaan ek die hel wat jy moes deurgaan.

Ons gesels weer my moeder, ek verlang verskriklik baie na jou

meisiekind

 

Chris Olivier

Life Is A Prison

by Puff


Life is a prison,
Oh God let me out.
No one to listen,
To hear when you shout.

Climb the walls of insanity,
Ride the waves of despair.
If you fall it don't matter,
There's no one to care.

Used to wish for a window,
To see birds, trees and sky,
But you're better without one -
Stops you aiming too high.

Watching freedom is painful,
For those locked away.
Seeing joy, love and happiness,
Another price that you pay.

Strong is good, weak is bad.
Be it false, be it true.
Your mind makes the choice,
And enforces it too.

Cell walls built by society,
With rules to adhere.
If you breach the acceptable,
You had better beware.

Hide the pain, carry on,
Routine is the key.
Don't let on that you're not,
What you're pretending to be.

Lock it all up inside you,
How badly that bodes.
Look out for that one day,
When it all just explodes.

Leaving naught but a shell,
Base functionality too.
But killing all else,
That was uniquely you.

So how do you grow,
With a timebomb inside?
Or how to defuse it,
Without destroying its ride?

You can't.

 

 

Meisiekind

My liefste Ma, moeder

 

Ek wil sommer net lekker kom sit en chat vanoggend.  Ek wil sommer in my geestesoog my hande om jou gooi en dankie se vir die ma wat jy is.  Ek weet dat jy dit baie geniet in die Hemel, maar jy het jou kinders so bitter lief dat jy met tye die Hemel los en ons styf kom vashou, soos gister, ek weet want ek het jou hande styf om my gevoel.  Dankie daarvoor ek het dit so bitter nodig gehad.  Ek was eintlik so studpid, dit voel asof jy weg is, maar eintlik is jy nog steeds net hier, hier by my hart, ek moet net so 'n bietjie stil raak en jou ervaar.  Ons is mos met jou naelstring verbind wat nog nooit en nooit sal verbreek word nie.  Vanoggend toe ek ry toe ek opkyk toe sien ek vir die eerste keer in 'n lang tyd kans vir die lewe want ek weet dat ek jou weer gaan sien op die regte tyd.

 

Ek het jou bitter lief my moeder, geniet dit, wees ou ciel daarbo soos net jy kan!!

 

Meisiekind

Chris Olivier

Mom, we miss you so very much
On every Day;
And not just then, but every minute,
Since you went away.

You were the center of our lives
Before your soul passed on;
It’s just so hard for us to believe
That you are really gone.

But we celebrate the life you lived
And all the things you gave us;
Our wonderful memories, Mom, of you
Are the things that will comfort and save us.

Please think of us, as we think of you
With hearts so full of love;
We’re looking up at you, sweet Mom,
As you look at us from above.

 

Chris Olivier

Hoe verstaan ek dit dat jy moes weggaan, die Heer se hand het jou dan self geplant.

Wat van al ons drome in idiaale, hierdie hoofstuk was nie so beplan, maar ons sal onthou soos altyd, vir ons is jy nog altyd daar.

Jou liefde hou ons warm op ‘n koue aand, onvoorwaardelik was jy altyd daar.

Vriende bly mos vriende as die Heer hul wee bepaal, o en vriende kan uit vriende steeds die mooiste haal.

Ja dit is swaar dat jy moes weggaan, dit kan ons nooit verstaan, maar die Heer het so bepaal dat Hy jou nou wil kom haal.

Al wat ons nou kan sien is jou plek wat leeg staan, ons hartseer oe sien jou fotos in die gang.

Daar is niemand wat jou plek weer kan volmaak, maar eendag sal ons alles wel verstaan, maar ons sal onthou soos altyd, want vir ons is jy nog altyd daar.

Jou liefde hou ons warm op die koue aand, onvoorwaardelik was jy altyd daar.

Ja dit is swaar dat jy moes weggaan, dit kan ons nooit verstaan, maar die Heer het so beplaal dat Hy jou nou wil kom haal, ja die Heer het so bepaal dat Hy jou nou wil kom haal.

Total Memories: 40
Pages:: 8  « 2 3 4 5 6 7 8 »
Share your Memories
  • Sign in or Register