I know how often I took you for granted
when I was growing up.
I always assumed you'd be there
when I needed you...
and you always were.
But I never really thought about what that meant
till I got older and began to realize
how often your time and energy were devoted to me.
so now, for all the times I didn't say it before,
thank you, Mom.... I love you so very much!
Mom, for all these years
I'm sure you've had
a heart full of hopes and dreams
and special longings of your own.
And you've always listened and shared
my dreams, my wishes, and my heartaches
as if they were the only ones in the world...
That takes a lot of love, Mom
I understand that now
and I hope you realize
how much I thank you...
how much I love you...
and how much I wish you happiness.
Hierdie situasie het my geloof aan skerwe laat spat. Miskien is dit my eie skuld omdat ek my vertroue in die verkeerde dinge geplaas het.U is die enigse een wat opreg en getrou, standvastig, betroubaar en bowenal ewig is.Maak my geloof sterk en lewenskragtig. Vernuwe my hoop.Fluister woorde van vertroosting.Herinner my aan U beloftes.Ek vind vertroosting in die feit dat U nie leuns kan vertel nie.Herhaal U beloftes aan my en gee dat dit in my hart sal groei.
In Jesus se Naam.
Amen
Waar, waar kry ek woorde om dit te se
Hoe kan ek ooit vertel wat diep binne le
Waar kry ek die woorde om dit te se
Ek kan net se, Mamma jy is alles wat 'n kind wil he
Met my eerste asemteug, was jy daar
Jy't my opgetel as ek val, jaar na jaar
en teen jou hart het jy my vasgehou
se ek dit dalk min, Mamma, dan se ek dit nou vir jou
Jy is die Engel aan my sy
Ek sou nooit 'n beter Ma kon kry
Soos jy, Liewe Mamma, net soos jy
Nooit voel ek koud en alleen
Jou vlerke is oral om my heen
want mamma, jy is alles wat 'n kind wil he
Soms is jy nie naby nie maar tog ook nie ver nie
want Mamma, sien ek nie jou glimlag in elke ster nie
en elke aand se ek dankie liewe Heer
vir 'n Ma soos myne wat my alles van die lewe kan leer